Viva Bianca

Viva Bianca
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Viva Skubiszewski
Geboorte 17 November 1983 (1983-11-17)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Viva Bianca (gebore 17 November 1983) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Accidents Happen (2009) en X: Night of Vengeance (2011), en in die televisiereeks Spartacus: War of the Damned (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy